Wednesday 27 November 2013

Reflective street numbering special!


Goeie more vriende. Ek doen al die afgelope 14-15 jaar weerkaatsende straat nommers reg oor Suid Afrika. Ja, daar is ook "gimmicks" in die omtrek wat nie lank hou of weerkaats nie, maar omdat ek een van die mense is wat hiermee begin het 15 jaar gelede kan ek kwaliteit waarborg.
Ek verf nie net nommers vir n "quick buck" wat net n paar maande hou soos my "copy cats - kompetisie" in die omgewing nie.
Elke nommer wat EK verf hou meestal n minimum tydperk van 5 jaar terwyl die nommers helder weerkaats soos die kat ogies op die hoofweg.
Ek verf ook "road marking - pad sper lyne" asook straat benaming.
Ek het al n paar Estates en komplekse se straat name, nommers en lyne geverf deur die tyd.
My pryse is nie net billik nie, maar staan ook vir die gehalte van my werk.
"Pay peanuts, expect to get monkeys"
Kyk meer op my Facebook blad of op my webwerf:
https://www.facebook.com/ReflectOnSafety
http://reflect-on-safety.co.za/

Good day friends. I have been in the "reflective" street numbering and road marking business for the past 15 years. I DO NOT paint "gimmick" wannabe numbers as my "copy cat competition" does in South Africa, but the numbers, street names and road marking I do are of highest quality. I put MY NAME on the line for my quality of work.
The numbers I paint normally lasts a minimum period of 5(five) years and remains highly reflective throughout.
I have been painting Golf Estates, Complexes, and Residential street numbers, street names and road marking during the past 15 years.
My pricing is not only competitive, but also stands for my quality of work!
"Pay peanuts, expect to lure monkeys"

No comments:

Post a Comment